Domain verandering

Ek het sopas ‘n dubbele domain verandering voltooi:
1. Oorplasing van een hosting verskaffer na ‘n ander een.
2. Verandering van die domain naam vanaf www.chrismine.za.net na www.chrismine.co.za

No comments yet.

Leave a Reply